NOTE: New number for Gauteng 010 065 0881

Kamp Kostes:

Kostes vir die Manne, Vroue en Tienerkampe beloop R300 per persoon per naweek.

Let wel: Slegs Nov maand se kamp word kinders toegelaat.

Huwelikskamp kostes:

Badkamer kamers R800 per paar wat alleen wil slaap.
Badkamer kamers R500 per paar wat deel.
Kamers sonder badkamers (B blok) R600 per paar wat alleen wil slaap.
Kamers sonder badkamer (B blok) R500 per paar wat deel.
Karavane en tente R500 per paar.

Kinders:

Bo 12 – R300
Onder 12 – R200
Onder 6 – Gratis

LET OP – Kamers is slegs bevestig met VOLLE betaling van alle paartjies wat per kamer bespreek is, Woord in Aksie behou die reg om u kamer te skuif indien volle betaling nie voor kamp ontvang is nie.

Kamp Tye:

Die registrasie vir die kamp begin 16:00, die Vrydag middag.
Aandete is 18:00 en die program skop 19:00 af.

Die program eindig Sondag middag om 12:00.

Besprekings vir kampe kan gedoen word deur die Besprekings vorm te voltooi.

WIA Bank Besonderhede:

Woord In Aksie

ABSA

R/N: 1025774970

T/K: 632005