|
2010 Kamp Datums: 22-24 Jan 2010 19-21 Feb 2010 19-21 Mrt 2010 21-23 Mei 2010 25-27 Jun 2010 03-05- Sept 2010 01-03 Okt 2010 05-07 Nov 2010 DIT IS NOODSAAKLIK DAT U WOORD IN AKSIE SE VRYWARING BELEID, DEUR HIER TE KLIK, LEES. SOU U REGISTREER VIR 'n KAMP IS DIT BEIDE NODIG OM DIE VRYWARINGS VEREISTES TE VERSTAAN EN TE AANVAAR. DIT WORD OP REGISTRASIE AANVAAR DAT U HIERDIE VRYWARINGS VORM GELEES HET EN U DAARAAN ONDERHEWIG MAAK. Algemene Inligting: Kostes vir die kamp beloop R250pp/pk. Hierdie is die pryse vir 2009 en kan moontlik aangepas word vir 2010, hou gerus die webwerf vir sulke veranderinge dop. Die registrasie vir die kamp begin 16:00, die Vrydag middag. Aand ete is 18:00 en die program skop 19:00 af. Die program eindig Sondag middag om 12:00. U kan ook die vorm vir groter groepe aflaai deur hier te klik. WIA Bank Besonderhede: Woord In Aksie ABSA R/N: 1025774970 T/K: 632005 |
|
Manne Kampe
Login
Mannekampe

Manne