|
2010 Kamp Datums: 26-28 Mrt 2010 20-22 Aug 2010 09-11 Jul 2010 (Leierskamp) 10 Jul 2010 (Algemene Jaarvergadering) 02-04 Jul 2010 (Danie Botha Lofprysing kamp) 03-05 Des 2010 (Danie Botha Lofprysings kamp)
DIT IS NOODSAAKLIK DAT U WOORD IN AKSIE SE VRYWARING BELEID, DEUR HIER TE KLIK, LEES. SOU U REGISTREER VIR 'n KAMP IS DIT BEIDE NODIG OM DIE VRYWARINGS VEREISTES TE VERSTAAN EN TE AANVAAR. DIT WORD OP REGISTRASIE AANVAAR DAT U HIERDIE VRYWARINGS VORM GELEES HET EN U DAARAAN ONDERHEWIG MAAK. Algemene Inligting: Kostes vir die kamp beloop R200pp/pk. Hierdie is die pryse vir 2009 en kan moontlik aangepas word vir 2010, hou gerus die webwerf vir sulke veranderinge dop. Die registrasie vir die kamp begin 16:00, die Vrydag middag. Aand ete is 18:00 en die program skop 19:00 af. Die program eindig Sondag middag om 12:00. U kan ook die vorm vir groter groepe aflaai deur hier te klik. WIA Bank Besonderhede: Woord In Aksie ABSA R/N: 1025774970 T/K: 632005
|
|
Gesins Kampe
Login
Gesinskampe

Gesins/Huwelik