Twentieskampe

 

2010 Kamp Datums: 

08-10  Okt      2010

DIT IS NOODSAAKLIK DAT U WOORD IN AKSIE SE VRYWARING BELEID, DEUR HIER TE KLIK, LEES. SOU U REGISTREER VIR 'n KAMP IS DIT BEIDE NODIG OM DIE VRYWARINGS VEREISTES TE VERSTAAN EN TE AANVAAR. DIT WORD OP REGISTRASIE AANVAAR DAT U HIERDIE VRYWARINGS VORM GELEES HET EN U DAARAAN ONDERHEWIG MAAK.

Algemene Inligting:

Kostes vir die kamp beloop R250pp/pk.

Hierdie is die pryse vir 2009 en kan moontlik aangepas word vir 2010, hou gerus die webwerf vir sulke veranderinge dop.

Die registrasie vir die kamp begin 16:00, die Vrydag middag. Aand ete is 18:00 en die program skop 19:00 af.

U kan ook die vorm vir groter groepe aflaai deur hier te klik.

WIA Bank Besonderhede:

Woord In Aksie

ABSA

R/N: 1025774970

T/K: 632005