Tienerkampe

 

2010 Kamp Datums/Camp Dates: 

26-28  Feb      2010

16-18  Apr      2010

23-25  Jul       2010

15-17  Okt     2010

Algemene Inligting:

Kostes vir die kamp beloop R200pp/pk.

Costs for the camp is R200pp/pc.

Hierdie is die pryse vir 2009 en kan moontlik aangepas word vir 2010, hou gerus die webwerf vir sulke veranderinge dop.

These prices are for 2009 and can possibly be adjusted for 2010, please watch our website for any changes.

Die registrasie vir die kamp begin 16:00, die Vrydag middag. Aand ete is 18:00 en die program skop 19:00 af.

The registration for the camp begins at 16:00, the Friday afternoon. Dinner is at 18:00 and the program starts at 19:00.

U kan ook die registrasie vorms aflaai deur hier te klik.

You can also download the registration forms by clicking here.

WIA Bank Besonderhede/Bank Detail:

Woord In Aksie

ABSA

R/N: 1025774970

T/K: 632005