Bespreek jou plek





Na jou registrasie voltooi is, sal jy ‘n bevestigende epos ontvang. Dan kan jy ‘n betaling maak deur ‘n EFT of  kontant te deponeer in ons rekening (sien besonderhede hier onder).

Kostes vir die kamp is slegs R550.00 per persoon.

Gebruik die kamp (kamp opsies is MK vir mannekamp, VK vir vrouekamp en HK vir huweliks kampe) , jou voorletters en van (bv. VKEHendriks) as verwysing.

WIA Bank Besonderhede:

Woord In Aksie
ABSA
R/N: 1025774970
T/K: 632005

Kontak die kantoor vir meer inligting of enige navrae:
[email protected]
078 209 9437

Aanlyn Registrasie:


Manne Konferensie 26 – 28 April 2024


Vroue Konferensie 12 – 14 April 2024


Huweliks Konferensie 7 – 9 Junie 2024


Tienerkamp geskuif na Augustus


Youth camp Indemnity