Tiener Registrasie

Om aanlyn te registreer vir ons kamp, vul jou besonderhede op die vorm in. Maak asb seker al jou informasie is korrek. Sodra jou registrasie ontvang is, gaan ons jou kontak deur ‘n epos met die nodige inligting en volgende stappe.

Na jou registrasie voltooi is, kan jy ‘n betaling maak deur ‘n EFT of  kontant te deponeer in ons rekening (sien besonderhede hier onder).

Kostes vir die kamp is slegs R550.00 per persoon.

Gebruik die kamp (kamp opsies is MK vir mannekamp, VK vir vrouekamp en HK vir huweliks kampe) , jou voorletters en van (bv. VKEHendriks) as verwysing.

TK+(VAN) vir Tienerkampe

Na betaling is jou registrasie bevestig. Hou jou epos dop vir meer inligting.

WIA Bank Besonderhede:

Woord In Aksie
ABSA
R/N: 1025774970
T/K: 632005

Kontak die kantoor vir meer inligting of enige navrae:
[email protected]
078 209 9437 

    For teen (WIAT) camps, an indemnity form is required. Download HERE. The form needs to be printed, filled in and brought along. PLEASE DO NOT MAIL THE COMPLETED FORM.

    Gaan besoek gerus ons aanlyn winkel, kliek hier.