Kostes:

R680.00 per persoon vir die naweek.

Luukse kamers beskikbaar:
R1180.00 per persoon elkel
R930 per persoon as twee persone deel

Alle etes en verblyf is ingesluit.

Let wel: Geen middagete vir Sondag nie.

Daar moet ‘n minimum van ses persone per chalet wees. Die volle bedrag moet betaal word om die chalet te bespreek.

NB: Bring asb eie beddegoed en handdoeke

Besprekings word gedoen by
Jeanne 056 212 4308
Inligting kan gekry word by
Tibby 082 800 6266

Bank Besonderhede:

Vrystaat Kampe

Capitec Spaar rek no 1448 196 378
Tak 470010

Vrystaat Kamp Bespreking

Tipe Bespreking*
GroepEnkel

Persoon wat bespreek:

Naam en Van*

Kontak Telefoon*

Epos Adres*

Fisiese Adres*

Kamp*


Indien u vir 'n groep bespreek, benodig ons die Naam, Van en ID nr. van elke kamper

Kampers Inligting