CSV terrein Kleinmond
11th Avenue Hangklip-Kleinmond
7195,

Aanwysings:

Ry op N2 en draai af na Hermanus, draai regs by Arrabella & Klein mond afdraai en volg die pad tot in die dorp, net oor die brug by die Spar sentrum draai regs en draai dan links in 11de laan, die kamp terrein sal dan op jou regterkant wees so paar honderd meter af in die straat.