Registrasie







Vrouekamp 12 -14 Mei 2023 is gekanseleer

Na jou registrasie voltooi is, kan jy ‘n betaling maak deur ‘n EFT of  kontant te deponeer in ons rekening (sien besonderhede hier onder).

Kostes vir die kamp is slegs R550.00 per persoon.

Gebruik die kamp (kamp opsies is MK vir mannekamp, VK vir vrouekamp en HK vir huweliks kampe) , jou voorletters en van (bv. VKEHendriks) as verwysing.

WIA Bank Besonderhede:

Woord In Aksie
ABSA
R/N: 1025774970
T/K: 632005

Kontak die kantoor vir meer inligting of enige navrae:
[email protected]
078 209 9437

Aanlyn Registrasie:


WIA Tienerkamp 2 – 4 Junie 2023


Mannekamp 9 – 11 Junie 2023


Huwelikskamp 21 – 23 Julie 2023