Woord In Aksie
Tienerkamp 2013
Written by Freddie   
16 April 2013
Last Updated ( Tuesday, 16 April 2013 08:29 )
 

Woord in Aksie is 'n Artikel 21 Maatskappy gestig met die doel om:

(1) Deur middel van kampe mense aan die Boodskap van Vryspraak en Geregtigheid voor te stel.

(2) Mense in 'n lewende liefdesverhouding met die Drie-enige God te bring.

(3) Die "Woord van God" in Aksie te bring in mense se lewens.

(4) Mense terug te stuur om 'n planting van die Here te wees - tot Sy verheerliking (Jes 61:3)

Woord in Aksie is 'n interkerklike maatskappy en is aan geen bepaalde Kerk of Denominasie verbonde nie.